Closed Juannel closed 11 years ago
Asseblief partner...die ouens delete dit van hulle profiele af want dis te intrusive.. en ontbloot hulle gift..die boonste een is meer aanvaarbaar en user friendly
Hi Morne...dit lyk awesome..ek dink dis beter so
Kan ons miskien daai KNOW THYSELF onder "the FREE DNA Gifts Test" inkry .. sien prentjie soos Bo...en dink jy ons moet die prentjie bietjie kleiner maak om in die facebook posting mooi in te pas...het op die link gesien wat jy geshare het dat dit bietjie oorsteek. Thx bro
Soos jy wil met die prentjie. Ek het gedink dit lyk nogals nice. Bietjie "out of the box", dag jy het dit aspris so gemaak. Ek doen gou weer die toets ek het dit nou reg.
Hallo Morne, ek het so bietjie gesels met mense wat die toets gedoen het en hulle hou nie daarvan dat almal hulle gift se grafiek kan sien nie, as dit pos na hulle Facebook, dan gaan delete hulle di epost want hulle voel dis 'n bietjie "intimate knowledge" en party ouens se grafieke duik onder die mat in...so nie almal is positief om grafiek te share nie, ek het 'n voorstel...........hier kom dit......
verander die woorde in die posting na die volgende
The FREE DNA Gifts Test KNOW THYSELF
[name] has done the FREE DNA Gifts test. This test revealed my Dynamic Natural Ability. It was designed to help me to discover my life-purpose. Its insightful and will help you also to unlock your life purpose