LisaRall / CIO-Projek

Ons gan NOU Brou!
0 stars 0 forks source link

Properties of Castle Light #1

Open LisaRall opened 9 years ago

GeneralTyres commented 9 years ago

Ek het vir die CPS prof nou 'n email gestuur en gevra waar kan mens data kry vir die bier en wort.

SnoopysGhost commented 9 years ago

Die link hier onder is die calculator wat ek gebruik het om die S.G van die wort en bier te kry in grade Brix http://www.brewersfriend.com/brix-converter/

SnoopysGhost commented 9 years ago

oh dit was die een, sorry http://www.brewersfriend.com/refractometer-calculator/

SnoopysGhost commented 9 years ago

Die link wys hoe om die aclohol % based on volume te bereken http://www.brewersfriend.com/2011/06/16/alcohol-by-volume-calculator-updated/ hulle kry dit uit daai joy of brewing boek (og-fg)*105/0.8 Weet net nie waar hulle daar 105 en 0.8 kry nie