LisaRall / CIO-Projek

Ons gan NOU Brou!
0 stars 0 forks source link

Material Selection #4

Open LisaRall opened 9 years ago

Hannelie commented 9 years ago

Stainless steel 304 of 316 lyk soos die beste opsie vir die tanks en pype.

Stainless steel is sterker, koper is tweede opsie maar kan nadelige reaksies in die bier veroorsaak (dit tree op as 'n katalis). Koper se kapitale uitleg gaan waarskynlik bietjie goedkoper (of dieslefde prys) wees as stainless steel aangesien stainless steel baie moeilik/duur is om te verwerk al is die rou produk goedkoper as koper.

SnoopysGhost commented 9 years ago

Jip stem heeltemal saam, 316 is duurder volgens Perry en is food grade. Die 304 is ook goed maar as die skoon maak produkte chloor in het kan dit pit corrosion veroorsaak in 304